
![]() ![]() Vlae en Simbole Land Goosen (1882-1885) Word ook soms gespel Gosen of Goossen. Hierdie vlag was gebaseer op die destydse (negentiende-eeuse) Duitse vlag, met die byvoeging van 'n groen vertikale baan aan die vlagpaal se kant. Die land Goosen is in 1883 in die Noordwes van die huidige Republiek van Suid-Afrika gestig. Dit was 'n poging om 'n brug te skep tussen die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Duitse kolonie-in-wording, Suidwes-Afrika. Die vlag van Goosen kan as 'n kombinasie van die Transvaalse Vierkleur en die vroeere Duitse vlag beskou word. The Vierkleur The "vierkleur" (4 colour) design was first used by the Boer Republic of Land Goosen (Republiek van Land Goshen) between 1881-84 where the vertical stripe was green and the horizontal stripes were black, white and red. This was followed by the New Republic (Nuwe Republiek) between 1884-88 whose flag had a blue vertical stripe and red, white and green horizontal stripes. The Suid-Afrikaanse Republiek (SAR/Transvaal) flew the now traditional "vierkleur" of a green vertical stripe and red, white and blue horizontal stripes between 1858-1902. The Combined Republican Flag of the Anglo Boer War has an orange stripe added under the entire "vierkleur" (the so called "vyfkleur" - 5 colours). Bruce Berry 14-JUN-1996 The green in the flag stands for hope and youthfulness. Mark Sensen 3-OCT-1995 In 1882 wapper hierdie vlag van die republiek Goosen in sy hoofsetel, Rooigrond, aan die Transvaalse westelike grens. Hierdie vlag is op die Zuid Afrikaansche Republiek se Vierkleur gebaseer maar die blou baan word met `n swart baan vervang. REPUBLIEK (LAND) GOSEN (1882 - 1885) (Wisselvorme in spelling: Goosen/Goossen) Hierdie Boererepubliek se vlag het ‘n groen vertikale baan by die vlagpaal gehad, met die kleure van die toenamalige (negentiende eeuse) Duitse vlag daarnaas. |